When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.
SKAAPNEK IN DIE OOND http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/11/skaapnek-in-die-oond.html Skaapnek opgesny[jy kan skenkels ook byvoeg as jy wil] 2 Groot uie 4 Wortels ringe gesny 4 Aartappels gehalveer Metode Sny jou uie fyn en plaas in gesmeerde bakskottel Plaas gesnyde wortels bo-op Plaas jou skaapnek skywe bo-op Sout en peper Fyn Koljander plaas nog uie skywe bo-op jou skywe vleis Plaas jou aartappels tussen jou vleis Maak n sousie van 1 pakkie Tomato Paste 2k...
Mielie meal is a staple food in South Africa. I'm pairing the pap with boerewors, a traditional sausage spiced with coriander and onion and tomato gravy.
AARTAPPEL OMELET MET BILTONG Vir 6 Voorbereityd 10 minute Gaarmaaktyd 20 minute Dié tradisionele Spaanse omelet is maklik om in ’n pan oor die vuur te maak. Jy kan dit ook in dik skywe sny en...
KERRIE AFVAL KERRIE AFVAL Die koning van alle afvalgeregte. Selfs nie-afvaleters sal hierdie lekkerny, soos Hetta dit maak, nie kan weerstaan nie. Hetta van der Merwe, ’n spysenier van die Paarl,...